|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter82 1 'n Psalm van Asaf. God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode. 2 Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela. 3 Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg. 4 Red die swakke en behoeftige, bevry hulle uit die hand van die goddelose mense. 5 Hulle weet nie en verstaan nie; hulle loop rond in duisternis:al die fondamente van die aarde wankel. 6 Ek self het gesê:Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste- 7 nogtans sal julle sterwe soos mense, en soos een van die vorste sal julle val. 8 Staan op, o God, oordeel die aarde! Want U het erfbesit van al die nasies.
|
|
|