|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter11 1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê:Vlug na julle berg soos 'n voël! 2 Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart. 3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? 4 Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders. 5 Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. 6 Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en 'n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees. 7 Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.
|
|
|