|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter121 1 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge:waar sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. 3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 4 Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. 5 Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. 6 Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. 7 Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. 8 Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
|
|
|