|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter149 1 Halleluja! Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote! 2 Laat Israel hom verheug in sy Maker; laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning! 3 Laat hulle sy Naam loof in koordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter. 4 Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil. 5 Laat die gunsgenote juig in heerlikheid; laat hulle jubel op hul bedde. 6 Lofverheffinge van God is in hulle keel, en 'n tweesnydende swaard in hulle hand; 7 om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die volke; 8 om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met ysterboeie; 9 om 'n vonnis wat opgeskrywe is, aan hulle te voltrek. 'n Eer is dit vir al sy gunsgenote! Halleluja!
|
|
|