|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter126 1 'n Bedevaartslied. Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. 2 Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê:Die HERE het groot dinge aan hierdie mense gedoen. 3 Die HERE het groot dinge aan ons gedoen:ons was bly! 4 o HERE, verander ons lot soos waterstrome in die Suidland. 5 Die wat met trane saai, sal met gejubel maai. 6 Hy loop aldeur en ween en dra die saadkoring; hy sal sekerlik kom met gejubel en sy gerwe dra.
|
|
|