|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter122 1 'n Bedevaartslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het:Laat ons na die huis van die HERE gaan! 2 Ons voete staan in jou poorte, o Jerusalem! 3 Jerusalem wat gebou is soos 'n stad wat goed saamgevoeg is, 4 waarheen die stamme optrek, die stamme van die HERE- 'n voorskrif vir Israel! - om die Naam van die HERE te loof. 5 Want daar staan die stoele vir die gereg, die stoele van die huis van Dawid. 6 Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe! 7 Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise! 8 Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek:Vrede in jou! 9 Ter wille van die huis van die HERE onse God wil ek die goeie vir jou soek.
|
|
|