|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter134 1 'n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan! 2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE! 3 Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!
|
|
|