|
AND
find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Thimótheüs 2 Thimótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring
|
|
|
Psalms Chapter87 1 Van die kinders van Korag. 'n Psalm. 'n Lied. Sy grondvesting is op heilige berge. 2 Die HERE het die poorte van Sion lief bo al die wonings van Jakob. 3 Heerlike dinge word van u gesê, o stad van God! Sela. 4 Ek wil Rahab en Babel vermeld onder hulle wat My ken; kyk, Filistéa en Tirus saam met Kus- hierdie een is daar gebore. 5 En van Sion sal gesê word:Man vir man is daarin gebore, en Hy, die Allerhoogste, hou dit in stand. 6 Die HERE sal tel as Hy die volke opskrywe:Hierdie een is daar gebore. Sela. 7 En die wat sing sowel as die wat vrolik is, sê:Al my fonteine is in jou!
|
|
|