Bible-Server.org  
 
 
Praise the Lord, all ye nations      
Psalms 117:1       
 
enter keywords   match
 AND find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis
Exodus
Levítikus
Númeri
Deuteronómium
Josua
Rigters
Rut
1 Samuel
2 Samuel
1 Konings
2 Konings
1 Kronieke
2 Kronieke
Esra
Nehemía
Ester
Job
Psalms
Spreuke
Prediker
Hooglied
Jesaja
Jeremia
Klaagliedere
Eségiël
Daniël
Hoséa
Joël
Amos
Obadja
Jona
Miga
Nahum
Hábakuk
Sefánja
Haggai
Sagaría
Maleági
Matthéüs
Markus
Lukas
Johannes
Handelinge
Romeine
1 Korinthiërs
2 Korinthiërs
Galásiërs
Efésiërs
Filippense
Kolossense
1 Thessalonicense
2 Thessalonicense
1 Thimótheüs
2 Thimótheüs
Titus
Filémon
Hebreërs
Jakobus
1 Petrus
2 Petrus
1 Johannes
2 Johannes
3 Johannes
Judas
Openbaring
 
 

 
 
translate into
Psalms Chapter115
 
1 Nie aan ons, o HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om u goedertierenheid, om u trou ontwil.
 
2 Waarom sou die heidene sê:Waar is dan hulle God?
 
3 terwyl onse God tog in die hemel is; Hy doen alles wat Hom behaag.
 
4 Hulle afgode is silwer en goud, 'n werk van mensehande.
 
5 Hulle het 'n mond, maar praat nie; hulle het oë, maar sien nie;
 
6 ore het hulle, maar hoor nie; hulle het 'n neus, maar ruik nie;
 
7 hande, maar hulle tas nie; voete, maar hulle loop nie; hulle gee geen geluid deur hul keel nie.
 
8 Die wat hulle maak, sal net soos hulle word- elkeen wat op hulle vertrou.
 
9 Israel, vertrou op die HERE:Hy is hulle hulp en hulle skild!
 
10 Huis van Aäron, vertrou op die HERE:Hy is hulle hulp en hulle skild!
 
11 Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE:Hy is hulle hulp en hulle skild.
 
12 Die HERE het aan ons gedink:Hy sal seën, Hy sal die huis van Israel seën, Hy sal die huis van Aäron seën.
 
13 Hy sal diegene seën wat die HERE vrees, die kleintjies saam met die grotes.
 
14 Die HERE sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders.
 
15 Julle is geseënd deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
 
16 Die hemele is hemele vir die HERE, maar die aarde het Hy aan die mensekinders gegee.
 
17 Die dode en almal wat na die stilte neerdaal, sal die HERE nie loof nie;
 
18 maar óns sal die HERE prys, van nou af tot in ewigheid. Halleluja!
 
 

  [ Prev ] 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | 32 | 33 | 34 | 35 | 36 | 37 | 38 | 39 | 40 | 41 | 42 | 43 | 44 | 45 | 46 | 47 | 48 | 49 | 50 | 51 | 52 | 53 | 54 | 55 | 56 | 57 | 58 | 59 | 60 | 61 | 62 | 63 | 64 | 65 | 66 | 67 | 68 | 69 | 70 | 71 | 72 | 73 | 74 | 75 | 76 | 77 | 78 | 79 | 80 | 81 | 82 | 83 | 84 | 85 | 86 | 87 | 88 | 89 | 90 | 91 | 92 | 93 | 94 | 95 | 96 | 97 | 98 | 99 | 100 | 101 | 102 | 103 | 104 | 105 | 106 | 107 | 108 | 109 | 110 | 111 | 112 | 113 | 114 | 115 | 116 | 117 | 118 | 119 | 120 | 121 | 122 | 123 | 124 | 125 | 126 | 127 | 128 | 129 | 130 | 131 | 132 | 133 | 134 | 135 | 136 | 137 | 138 | 139 | 140 | 141 | 142 | 143 | 144 | 145 | 146 | 147 | 148 | 149 | 150 | [ Next ]