Bible-Server.org  
 
 
Praise the Lord, all ye nations      
Psalms 117:1       
 
enter keywords   match
 AND find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis
Exodus
Levítikus
Númeri
Deuteronómium
Josua
Rigters
Rut
1 Samuel
2 Samuel
1 Konings
2 Konings
1 Kronieke
2 Kronieke
Esra
Nehemía
Ester
Job
Psalms
Spreuke
Prediker
Hooglied
Jesaja
Jeremia
Klaagliedere
Eségiël
Daniël
Hoséa
Joël
Amos
Obadja
Jona
Miga
Nahum
Hábakuk
Sefánja
Haggai
Sagaría
Maleági
Matthéüs
Markus
Lukas
Johannes
Handelinge
Romeine
1 Korinthiërs
2 Korinthiërs
Galásiërs
Efésiërs
Filippense
Kolossense
1 Thessalonicense
2 Thessalonicense
1 Thimótheüs
2 Thimótheüs
Titus
Filémon
Hebreërs
Jakobus
1 Petrus
2 Petrus
1 Johannes
2 Johannes
3 Johannes
Judas
Openbaring
 
 

 
 
translate into
Job Chapter35
 
1 Verder het Elíhu aangehef en gesê:
 
2 Hou u dit vir reg, noem u dit:my geregtigheid voor God,
 
3 dat u vra wat dit u baat? Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig?
 
4 Ék sal u antwoord gee en aan u vriende saam met u.
 
5 Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is.
 
6 As u sondig, watter skade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom daarmee aandoen?
 
7 As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat kan Hy uit u hand aanneem?
 
8 U goddeloosheid raak net 'n mens soos u, en u geregtigheid 'n mensekind.
 
9 Vanweë die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die geweld van die grotes.
 
10 Maar niemand sê nie:Waar is God, my Maker, wat lofsange gee in die nag,
 
11 wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel?
 
12 Dan roep hulle, maar Hy antwoord nie, vanweë die trotsheid van die kwaaddoeners.
 
13 Sekerlik, na nietige klagte luister God nie, en die Almagtige slaan daar geen ag op nie.
 
14 Hoeveel minder as u sê u sien Hom nie! Die regsaak is voor Hom:wag dan op Hom.
 
15 Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie,
 
16 maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis.
 
 

  [ Prev ] 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | 32 | 33 | 34 | 35 | 36 | 37 | 38 | 39 | 40 | 41 | 42 | [ Next ]