Bible-Server.org  
 
 
Praise the Lord, all ye nations      
Psalms 117:1       
 
enter keywords   match
 AND find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis
Exodus
Levítikus
Númeri
Deuteronómium
Josua
Rigters
Rut
1 Samuel
2 Samuel
1 Konings
2 Konings
1 Kronieke
2 Kronieke
Esra
Nehemía
Ester
Job
Psalms
Spreuke
Prediker
Hooglied
Jesaja
Jeremia
Klaagliedere
Eségiël
Daniël
Hoséa
Joël
Amos
Obadja
Jona
Miga
Nahum
Hábakuk
Sefánja
Haggai
Sagaría
Maleági
Matthéüs
Markus
Lukas
Johannes
Handelinge
Romeine
1 Korinthiërs
2 Korinthiërs
Galásiërs
Efésiërs
Filippense
Kolossense
1 Thessalonicense
2 Thessalonicense
1 Thimótheüs
2 Thimótheüs
Titus
Filémon
Hebreërs
Jakobus
1 Petrus
2 Petrus
1 Johannes
2 Johannes
3 Johannes
Judas
Openbaring
 
 

 
 
translate into
Genesis Chapter10
 
1 En dit is die stamboom van die seuns van Noag:Sem, Gam en Jafet--vir hulle is daar seuns gebore ná die vloed.
 
2 Die seuns van Jafet was:Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.
 
3 En die seuns van Gomer was:Askenas en Rifat en Togárma.
 
4 En die seuns van Jawan was:Elísa en Tarsis, die Kittiërs en Dodaniete--
 
5 uit hulle het verdeeld geraak die kuslande van die nasies, in hulle lande, elkeen na sy taal, volgens hulle geslagte, in hulle nasies.
 
6 En die seuns van Gam was:Kus en Misraim en Put en Kanaän.
 
7 En die seuns van Kus was:Seba en Háwila en Sabta en Raéma en Sábtega. En die seuns van Raéma:Skeba en Dedan.
 
8 Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees.
 
9 Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle:Soos Nimrod, 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE.
 
10 En die begin van sy ryk was Babel en Ereg en Akkad en Kalne in die land Sínear.
 
11 Uit hierdie land het hy getrek na Assur en gebou:Ninevé en Réhobot-Ir en Kalag
 
12 en Resen, tussen Ninevé en Kalag--dit is die groot stad.
 
13 En Misraim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en Naftuhiete
 
14 en die Patrusiete en Kasluhiete--waaruit die Filistyne voortgekom het--en Kaftoriete.
 
15 En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het
 
16 en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete
 
17 en die Hewiete en Arkiete en Siniete
 
18 en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kanaäniete hulle versprei.
 
19 En die gebied van die Kanaäniete was van Sidon af in die rigting van Gerar tot by Gasa, in die rigting van Sodom en Gomorra en Adma en Sebóim tot by Lesa.
 
20 Dit was die seuns van Gam volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, in hulle nasies.
 
21 En ook vir Sem, die stamvader van al die seuns van Heber, die ouer broer van Jafet, is seuns gebore.
 
22 Die seuns van Sem was:Elam en Assur en Arpagsad en Lud en Aram.
 
23 En die seuns van Aram was:Us en Hul en Geter en Mas.
 
24 En Arpagsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
 
25 En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan.
 
26 En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag
 
27 en Hadóram en Usal en Dikla
 
28 en Obal en Abímael en Skeba
 
29 en Ofir en Háwila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
 
30 En hulle woonplek was van Mesa af in die rigting van Sefar, die berg van die Ooste.
 
31 Dit is die seuns van Sem volgens hulle geslagte, na hulle tale, in hulle lande, volgens hulle nasies.
 
32 Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel ná die vloed.
 
 

  [ Prev ] 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | 32 | 33 | 34 | 35 | 36 | 37 | 38 | 39 | 40 | 41 | 42 | 43 | 44 | 45 | 46 | 47 | 48 | 49 | 50 | [ Next ]