Bible-Server.org  
 
 
Praise the Lord, all ye nations      
Psalms 117:1       
 
enter keywords   match
 AND find keywords in
diacritics
Home Page
Genesis
Exodus
Levítikus
Númeri
Deuteronómium
Josua
Rigters
Rut
1 Samuel
2 Samuel
1 Konings
2 Konings
1 Kronieke
2 Kronieke
Esra
Nehemía
Ester
Job
Psalms
Spreuke
Prediker
Hooglied
Jesaja
Jeremia
Klaagliedere
Eségiël
Daniël
Hoséa
Joël
Amos
Obadja
Jona
Miga
Nahum
Hábakuk
Sefánja
Haggai
Sagaría
Maleági
Matthéüs
Markus
Lukas
Johannes
Handelinge
Romeine
1 Korinthiërs
2 Korinthiërs
Galásiërs
Efésiërs
Filippense
Kolossense
1 Thessalonicense
2 Thessalonicense
1 Thimótheüs
2 Thimótheüs
Titus
Filémon
Hebreërs
Jakobus
1 Petrus
2 Petrus
1 Johannes
2 Johannes
3 Johannes
Judas
Openbaring
 
 

 
 
translate into
1 Kronieke Chapter3
 
1 Dit was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is:die eersgeborene Amnon, by Ahínoam, uit Jísreël; die tweede Daniël, by Abígail, uit Karmel;
 
2 die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Tálmai, die koning van Gésur; die vierde Adónia, die seun van Haggit;
 
3 die vyfde Sefátja, by Abítal; die sesde Jítream, by sy vrou Egla.
 
4 Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.
 
5 En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore:Símea en Sobab en Natan en Sálomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.
 
6 Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet
 
7 en Noga en Nefeg, en Jáfia
 
8 en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege--
 
9 almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.
 
10 En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;
 
11 sy seun was Joram; sy seun was Ahásia; sy seun was Joas;
 
12 sy seun was Amásia; sy seun was Asárja; sy seun was Jotam;
 
13 sy seun was Agas; sy seun was Hiskía; sy seun was Manasse;
 
14 sy seun was Amon; sy seun was Josía.
 
15 En die seuns van Josía was:die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.
 
16 En die seuns van Jójakim was:Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.
 
17 En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;
 
18 verder Malkíram en Pedája en Senassar, Jekámja, Hósama en Nedábja.
 
19 En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was:Mesúllam en Hanánja; en Sélomit was hulle suster;
 
20 en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.
 
21 En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja.
 
22 En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was:Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;
 
23 en die seuns van Neárja was:Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;
 
24 en die seuns van Eljoënai was:Hodáwja en Eljásib en Pelája en Akkub en Jóhanan en Delája en Anáni, sewe.
 
 

  [ Prev ] 1 | 2 | | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | [ Next ]